Jaarboeke

Inligting- en kommunikasietegnologiereg 780


 
Modulekode KUB 780
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud a) Inleiding tot die studie van inligting- en kommunikasietegnologiereg: – Die plek van inligting- en kommunikasietegnologiereg in die regstelsel – Die aard en omvang van inligting- en kommunikasietegnologiereg – Bronne van inligting- en kommunikasietegnologiereg – Ontstaan en invloed van die Internet b) Regulering van die Internet: – Nasionaal/Internasionaal – Jurisdiksie oor die Internet c) Aspekte van die intellektuelegoederereg en die Internet d) Elektroniese kommersiële aktiwiteite en die Internet: – Aspekte van jurisdiksie en kontraksluiting – Databeskerming en enkripsie – Aanspreeklikheid van Internet-diensverskaffers – Verbruikersbeskerming e) Strafregtelike aspekte in die inligting- en kommunikasietegnologieruimte f) Grondwetlike aspekte in die inligting- en kommunikasietegnologieruimte: – Die reg op privaatheid/vryheid van spraak/inligting
Modulekrediete 15.00
Diensmodules Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Voorvereistes KRG 110 of BER 210 of BER 310 of BER 410
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Handelsreg
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences